Twee beskuldigdes laat vaar borg, uitgestel vir nog een beskuldigde van varkplaas-vrouemoorde
LIMPOPO. – Zachariah Olivier (60), ‘n boer, en sy twee werknemers, Adriaan de Wet (19) en William Musoro (45), ‘n buitelandse burger, het Woensdag vir borgaansoek in die Mankweng-landdroshof voorgekom. Mashudu Malabi Dzangi, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ Olivier (beskuldigde 1) se aansoek om borg is tot 22 November in die Polokwane-streekshof uitgestel. De Wet … Continue reading Twee beskuldigdes laat vaar borg, uitgestel vir nog een beskuldigde van varkplaas-vrouemoorde
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed