Twee ontvoerde babas teruggevind, vroue in hegtenis
OOS-KAAP. – Die polisie het pas bevestig dat die twee babas gevind is wat Dinsdagaand uit die Dora Nginza-hospitaal ontvoer is. Twee vroulike verdagtes is deur die eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS) op aanklagte van kinderdiefstal in hegtenis geneem. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, sê volgens inligting het ‘n polisiebeampte die … Continue reading Twee ontvoerde babas teruggevind, vroue in hegtenis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed