Twee skoolseuns in hof ná moord op medeleerling

GAUTENG. – Mlehalinye Montasi (20), ’n gr. 12-leerling, en Kgotlhello Mathabathe (19), ’n gr. 10-leerling van Hoërskool Lesedi, het op ‘n aanklag van vooraf beplande moord in die Bronkhorstspruit-landdroshof verskyn. Die aanklag hou verband met die dood van Lethabo Mokonyane, ook ’n gr. 10-leerling, van dieselfde skool, op 17 Junie. Lumka Mahanjana, NVG-woordvoerder, sê in … Continue reading Twee skoolseuns in hof ná moord op medeleerling