Twee sterf toe ligte vliegtuig val

MPUMALANGA. – Quentin en Lizette Steyn, ‘n vlieënier en passasier, het Sondag gesterf toe hulle ligte vliegtuig neergestort het. Die vliegongeluk het omstreeks 16:00 op die vliegveld gebeur kort nadat hulle by die Middelburg Aero Club opgestyg het. Sisa Majola van die burgerlugvaartowerheid (SACAA) sê aan Nuusflits die Afdeling vir Ongeluk- en Voorvalondersoeke (AOFO/AIID) het … Continue reading Twee sterf toe ligte vliegtuig val