2 van 8 vermoorde vroue in Gauteng positief geïdentifiseer

GAUTENG. – Twee van die agt vroue van wie die liggame in die Kempton Park-gebied gevind is, is tot dusver positief geïdentifiseer. Hulle is die 38-jarige Elizabeth “Tsontso” Moselakgomo en Itumeleng Kekana. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê Moselakgomo is op 10 September as vermis aangemeld, nadat sy gaan draf het en nie na haar … Continue reading 2 van 8 vermoorde vroue in Gauteng positief geïdentifiseer