Twee verdagtes in hegtenis ná Westbury-dubbelmoord – nog gesoek

Nuusflits, Uitgawe 2,072, Saturday 1 November 2025 GAUTENG. – Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die skietvoorval op 21 Oktober in Croesusstraat, Westbury, waarin twee jongmense dood en vyf ander beseer is. Volgens brig. Brenda Muridili, polisiewoordvoerder, het beamptes van die teen-bende-eenheid Woensdag 29 Oktober inligting oor die moontlike ligging van een … Continue reading Twee verdagtes in hegtenis ná Westbury-dubbelmoord – nog gesoek