Twee verdagtes vir ‘kinderpornografie’ vasgetrek

GAUTENG. – Twee verdagtes is tydens samewerking van die SAPD, die FBI en Department of Homeland Security (DHS) vir beweerde kinderpornografie-verwante misdade gearresteer. Lt.kol. Amanda van Wyk sĂȘ die twee verdagtes word van seksuele voorbereiding, besit, aflaai, vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie in verskillende dele van die provinsie beskuldig. Die polisie se nasionale en provinsiale … Continue reading Twee verdagtes vir ‘kinderpornografie’ vasgetrek