Upington egpaar aangeval, man vermoor, huis aan brand gesteek

Video-opname in berig. Waarskuwing! Foto’s kan sensitiewe lesers ontstel. BYGEWERK: lees polisieverklaring hier UPINGTON – ’n Bejaarde Upington-egpaar, onderskeidelik 82 en 72 jaar oud, is Saterdagoggend, in hul huis in Villa Vera, naby die Village Shop, oorval. Hennie Muller is op die toneel dood aangetref, terwyl sy vrou, Debbie, met beserings na ’n hospitaal geneem … Continue reading Upington egpaar aangeval, man vermoor, huis aan brand gesteek