UV-studente ná ‘petrolbom’ deur hof gewaarsku
VRYSTAAT. – Ses manlike studente is in hegtenis geneem nadat hulle glo Saterdag in die vroeë oggendure ’n selfgemaakte petrolbom na die sekuriteitswagkamer in Bedenhouststraat by die Universiteit van die Vrystaat gegooi het. Die studente is Maandag in die Bloemfontein-landdroshof met ‘n waarskuwing vrygelaat. Alle universiteitsbedrywighede is gestaak. Lt.kol. Thabo Covane, polisiewoordvoerder, sê in ‘n … Continue reading UV-studente ná ‘petrolbom’ deur hof gewaarsku
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed