Valke en NVG span saam om polisiebeamptes se borgtogaansoek te verhoed

MPUMALANGA. – ’n Gekombineerde poging tussen die Valke en die nasionale vervolginsgesag het Maandag daartoe gelei dat ’n dringende borgtogaansoek in die Lydenburg-landdroshof onsuksesvol was. Die saak behels onder meer vier Limpopo-polisiebeamptes wat na ‘n bewerde huisrooftog in Lydenburg, Mpumalanga in hegtenis geneem is. Altesaam sewe verdagtes het Maandag in die hof verskyn. Lt.kol. Magonseni … Continue reading Valke en NVG span saam om polisiebeamptes se borgtogaansoek te verhoed