Valke slaan op ontvoeringsindikaat toe

Nuusflits, Uitgawe 2,011, Monday 1 September 2025 OOS-KAAP. – Tracey Fourie (62) van Gqeberha is op 25 Augustus ongedeerd vrygelaat ná sy ‘n week vantevore ontvoer is. Die Valke het ‘n groot slag geslaan toe nege verdagtes wat met die ontvoering verbind word, in hegtenis geneem is. Lt.kol. Avele Fumba, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring … Continue reading Valke slaan op ontvoeringsindikaat toe