Van der Merwe-sluipmoord – 3 persone van belang geïdentifiseer
GAUTENG. – Drie persone van belang, wat glo gaan help om die saak op te los, is geïdentifiseer in die ondersoek na die sluipmoord op Marius “Vlam van der Merwe. ’n Wit Chevrolet-bakkie wat glo in die sluipmoord gebruik is, is Saterdagoggend in Alexandra opgespoor. Van der Merwe is Vrydagaand met ‘n AK-47 doodgeskiet toe … Continue reading Van der Merwe-sluipmoord – 3 persone van belang geïdentifiseer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed