Vanes-Mari en Frikkie verras vriende en familie toe hulle trou aan mekaar beloof
Vanes-Mari du Toit en haar Frikkie het Sondag voor geliefdes en vriende, hulle liefde gevier. Vriende en familie het ‘n totsiens-sĂȘ-partytjie bygewoon voor Vanes-Mari se verhuising na Langebaan en is deur die paartjie verras toe die samekoms in ‘n baie spesiale geleentheid verander. Die langbeenskoonheid was asemrowend in ‘n spierwit rok vir hierdie intieme seremonie … Continue reading Vanes-Mari en Frikkie verras vriende en familie toe hulle trou aan mekaar beloof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed