Veiligheidswag sterf, boer gewond, buitelander gearresteer

VRYSTAAT. – ‘n Veiligheidswag (56) het gesterf nadat daar Dinsdagoggend tydens ‘n betreding oor-en-weer op die plaas Marman in die Fouriesburg-gebied geskiet is. ‘n Boer is gewond en ‘n ongedokumenteerde persoon (25) ook met skietwonde, is in hegtenis geneem. AO Mmako Mophiring sĂȘ na bewering is die veiligheidswag na ‘n klagte van betreding ontbied. Hy … Continue reading Veiligheidswag sterf, boer gewond, buitelander gearresteer