Verdagte gearresteer na 8 in massaskietery sterf

MPUMALANGA. – Die misdaadtoneel in Pienaar, buite Nelspruit (Mbombela), waar agt persone Saterdag buite ‘n taverne gesterf het, is Sondag deur maj.genl. Zeph Mkhwanazi besoek. ‘n Deurbraak is vanoggend aangekondig, nadat die polisie ‘n verdagte (39) gearresteer het. Lt.kol. Jabu Ndubane sĂȘ die provinsiale kommissaris wat die toneel besoek het, het bevestig die dodetal is … Continue reading Verdagte gearresteer na 8 in massaskietery sterf