Verdagte gesoek nadat vrou se liggaam gekry is

GAUTENG. – Olorato Mongale (30) se liggaam is by Lombardy-Wes gevind nadat sy glo Sondag op ‘n afspraak gegaan het met ‘n man genaamd “John” wat deur die polisie gesoek word. Die verdagte het ‘n wit VW Polo gery, met ‘n vervalste nommerplaat LT 57 JG GP, wat oorspronklik aan ‘n Toyota Hilux behoort het. … Continue reading Verdagte gesoek nadat vrou se liggaam gekry is