Verdagte gesoek wat Rooms-Katolieke priester doodskiet

LIMPOPO. – Die polisie is op soek na ‘n verdagte wat ‘n Rooms-Katolieke priester, geïdentifiseer as William Banda (38), op 13 Maart omstreeks 07:00 by ‘n kerk in Aquapark, Tzaneen, doodgeskiet het. Lt.kol. Stephen Thakeng sê die moord-en-roofeenheid het ‘n identikit vir die moordverdagte uitgereik. Na bewering was die priester met ‘n gebedsessie saam met … Continue reading Verdagte gesoek wat Rooms-Katolieke priester doodskiet