Verdagte in 14-jarige se moord deur Okkulte-eenheid aangekla

GAUTENG. – ’n Man (39) verskyn vandag in verband met die moord op Likhona Fose (14) in die Roodepoort-landdroshof. Die kind se verminkte liggaam is op 1 Junie in ‘n oop veld in Durban Deep, Roodepoort, gevind. Die polisie se Okkulte-eenheid lei die ondersoek. Lt.kol. Mavela Masondo, provinsiale polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits … Continue reading Verdagte in 14-jarige se moord deur Okkulte-eenheid aangekla