Verdagte in moord op Deveney Nel weer in hof

WES-KAAP. – Die verdagte (17) in die moord op Deveney Nel, wat op 7 Augustus by Hoërskool Overberg vermoor is, het weer vandag in die Caledon-landdroshof voorgekom. Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die NVG, sê die moordsaak is vir verdere ondersoek tot 25 Oktober uitgestel. Nuusflits het voorheen berig die saak was tot vandag uitgestel vir … Continue reading Verdagte in moord op Deveney Nel weer in hof