Verdagte op aanklagte van moord en huisroof in hof

WES-KAAP. – ’n Verdagte het op aanklagte van moord en huisroof in die Ladismith-landdroshof verskyn, waarna die saak vir verdere ondersoek tot 30 Julie uitgestel is. Valerie Enzer (79) se liggaam is omstreeks 09:00 op 14 Julie op die stoep van haar huis op ‘n plaas buite Van Wyksdorp gekry. Soos voorheen berig, is ‘n … Continue reading Verdagte op aanklagte van moord en huisroof in hof