Verdagte van ‘nagklub-geweld’ gearresteer

GAUTENG. – Johannesburg-metropolisiebeamptes (JMPD) het Donderdag tydens patrollies in Yeoville ‘n Kongolees (41) in verband met die gebeure in die ZanZou-nagklub, in Hatfield, gearresteer. Brig. Brenda Muridili sĂȘ lt. genl. Tommy Mthombeni het die deurbraak in die saak geprys. Die metropolisiebeamptes het die man opgemerk wat soos ‘n uitsmyter in die video van die gebeure … Continue reading Verdagte van ‘nagklub-geweld’ gearresteer