Verdagte van ‘vakansiebedrog’ gee hom oor aan owerhede

GAUTENG. – ‘n Man (40) het hom vanoggend (Woensdag) aan die ondersoekeenheid vir ernstige kommersiële misdaad van die Valke oorgegee. Hy is na bewering by bedrieglike vakansie-koopbewyse betrokke. Kol. Katlego Mogale sê die verdagte sal vanoggend in die Palm Ridge- gespesialiseerde kommersiële misdaadhof voorkom. Na bewering is hy betrokke by die verkoop van bedrieglike vakansie-koopbewyspakkette … Continue reading Verdagte van ‘vakansiebedrog’ gee hom oor aan owerhede