Verdagte vas ná ‘roof’ van edelstene van byna R15 m.

GAUTENG. – Een van drie verdagtes, in wetstoepassingsposisies, is in hegtenis geneem vir die beweerde onwettige beslaglegging op en diefstal van edelstene ter waarde van byna R15 miljoen uit ‘n woning in Killarney, Johannesburg. Ondersoekers soek na nog twee verdagtes wat met die saak verbind word. Drie inhegtenisnemingslasbriewe moes Vrydag uitgevoer word. Terwyl ‘n verdagte … Continue reading Verdagte vas ná ‘roof’ van edelstene van byna R15 m.