Verdagte vas oor aanval op bejaarde egpaar in Oosterville
UPINGTON. – ‘n Verdagte man (36) wat na bewering verantwoordelik is vir die aanval op Hennie- en Debbie Muller, onderskeidelik 82 en 72 jaar oud, in Oosterville Saterdagoggend vroeg, is deur polisiebeamptes in hegtenis geneem. Volgens sers.Omphile Masegela, polisiewoordvoerder, is die die egpaar in hul woning aangeval. Volgens voorlopige inligting het inwoners van die kompleks … Continue reading Verdagte vas oor aanval op bejaarde egpaar in Oosterville
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed