PAS BEKEND: Verdagte dieselfde dag in Limpopo vasgetrek ná Tembisa-vrou se moord
GAUTENG. – ’n Verdagte is Saterdagaand in Tzaneen, Limpopo, in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n vrou, wie se liggaam Saterdagoggend by Mooifontein-begraafplaas in Tembisa gevind is. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê die verdagte het ná die moord na Tzaneen gevlug, waar hy omstreeks 23:00 deur lede van die polisie opgespoor … Continue reading PAS BEKEND: Verdagte dieselfde dag in Limpopo vasgetrek ná Tembisa-vrou se moord
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed