Verdagte vrou op aanklag van moord in hof
OOS-KAAP. – ‘n Vroulike verdagte (51) sal Vrydag op beskuldiging van moord in die New Brighton-landdroshof voorkom. Dit volg nadat Moegamat Dollie (22) dood met skietwonde aangetref is. Kapt. Sandra Janse van Rensburg sĂȘ Dollie se liggaam is omstreeks 07:50 op 28 Oktober in Munsuristraat in Missionvale aangetref nadat die Algoa Park-polisie op ‘n moordklag … Continue reading Verdagte vrou op aanklag van moord in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed