Verdagte wat glo ambulans en pasiënt steel, vasgetrek

NOORDWES. – ‘n Verdagte (24) is Vrydagoggend vroeg in die Tshing-woonbuurt, net buite Ventersdorp, vir die beweerde diefstal van ‘n ambulans met ‘n pasiënt binne-in vasgetrek. Kol. Adéle Myburgh sê die ambulans is glo Donderdag omstreeks 23:55 reg voor die plaaslike hospitaal gesteel. Na bewering het EMRS-personeel (Emergency and Medical Rescue Services) ‘n pasiënt ontvang … Continue reading Verdagte wat glo ambulans en pasiënt steel, vasgetrek