Verdagte wat kind ‘ontvoer, verkrag en vermoor’ se saak na hooggeregshof
GAUTENG. – Pethe Sara Simiao, wat op aanklag van Amantle Semane (6) se ontvoering, verkragting en moord teregstaan, se saak sal in ‘n hooggeregshof voorkom. Nuusflits het voorheen berig Semane van Orlando-Wes se ma het op 21 Oktober na haar vermiste dogter gesoek. ‘n Getuie het hulle na ‘n shack gelei waar die kind halfnaak en leweloos … Continue reading Verdagte wat kind ‘ontvoer, verkrag en vermoor’ se saak na hooggeregshof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed