Verdagte wat kind ‘ontvoer, verkrag en vermoor’ se saak na hooggeregshof

Lees ook :

Foto: NVG

GAUTENG. – Pethe Sara Simiao, wat op aanklag van Amantle Semane (6) se ontvoering, verkragting en moord teregstaan, se saak sal in ‘n hooggeregshof voorkom.

Nuusflits het voorheen berig Semane van Orlando-Wes se ma het op 21 Oktober na haar vermiste dogter gesoek. ‘n Getuie het hulle na ‘n shack gelei waar die kind halfnaak en leweloos op die vloer gelê het. Die getuie het glo vroeër vir Simiao met Semane saam sien loop en aangesien hulle nie vewant is nie, het dit verdag voorgekom. Simiaois is twee dae later in Zola, Soweto, gearresteer.

Die meisie het met ander kinders gespeel toe ‘n verdagte haar na sy gehuurde shack in Orlando, Soweto, geroep het, waar sy na bewering verkrag en vermoor is.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief