Verdagte gesoek wat speurders doodskiet en met polisievoertuig wegjaag
GAUTENG. – Jabulani Moyo word in verband met die skietdood van twee polisiebeamptes gesoek. Twee speurders, ‘n sersant en ‘n adjudant-offisier, is vroeër vandag in Roodepoort doodgeskiet. Lt.kol. Mavela Masondo, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring Moyo het op aanklag van sakeroof in Februarie 2023 in die Roodepoort-landdroshof voorgekom. Hy is ná sy verskyning deur die … Continue reading Verdagte gesoek wat speurders doodskiet en met polisievoertuig wegjaag
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed