Verdagte wat verpleegters ‘beroof, ontvoer en verkrag’ vasgetrek

LIMPOPO. – ‘n Deurbraak is gemaak nadat twee verpleegsters aan diens in die Chuene-kliniek beroof, ontvoer en verkrag is. Die polisie het ‘n verdagte (27) gearresteer, wat vandag (Maandag) in die landdroshof op Polokwane (Pietersburg) sal verskyn. Dr. Phophi Ramathuba, premier van Limpopo, sĂȘ in ‘n verklaring saam met Ndavhe Ramakuela, woordvoerder vir die departement … Continue reading Verdagte wat verpleegters ‘beroof, ontvoer en verkrag’ vasgetrek