Verdagtes bly in aanhouding ná Hannetjie van Zyl se moord

NOORDWES. – Die twee verdagtes wat van die moord op en roof van Johanna van Zyl (55) van Doornpan-plaas buite Ottosdal beskukdig word, het vroeër vandag in die Bloemhof- periodieke hof verskyn. Die saak is uitgestel en hulle bly in aanhouding. Sers. Kelebogile Morake, polisiewoordvoerder, sê Martin Boitumelo Mosime (28) en Moleko Sekwaage (29), albei … Continue reading Verdagtes bly in aanhouding ná Hannetjie van Zyl se moord