Verdagtes in hof nadat patrollielede doodgeskiet is

GAUTENG. – Twee verdagte mans, ‘n Zimbabwiër (27) en ‘n Suid-Afrikaner (50), het op aanklagte in die Pretoria-Noord-landdroshof voorgekom, nadat patrollielede in die Marry Me- informele nedersetting in Shoshanguve doodgeskiet en gewond is. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sê die verdagtes staan op aanklagte van die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie tereg. … Continue reading Verdagtes in hof nadat patrollielede doodgeskiet is