Verdagtes in hof oor moord op Gomez-egpaar

Nuusflits, Uitgawe 2,273, Thursday 21 May 2026 NOORDWES. – Vyf verdagtes het Vrydag en Dinsdag in die Mmabatho-landdroshof verskyn vir die moord op Manuel (59) en Maria Gomez (57). Die egpaar is op 24 April in ‘n rooftog op doodgeskiet. Die verdagtes is Smanga Aron Saulo (37), Tebogo Vincent Kolea (31), Gofaone Ronald Sekobe (27), … Continue reading Verdagtes in hof oor moord op Gomez-egpaar