Verdagtes in Lifman-skietery Dinsdag in hof
WES-KAAP. – Twee verdagtes, onderskeidelik 37 en 53 jaar, is Sondagmiddag naby Uniondale aangekeer. Mike Lifman (57) is vroeër in ‘n parkeerarea by Garden Route Mall doodgeskiet. Die verdagtes is ondervra en aangekla. Kol. André Traut sê aan Nuusflits die voertuig waarin die twee verdagtes op reis was, is ook gekonfiskeer. “Nadat die verdagtes van … Continue reading Verdagtes in Lifman-skietery Dinsdag in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed