Verdagtes in Mosambiek vas ná moord op Marais-egpaar in Krugerwildtuin

LIMPOPO. – Twee verdagtes is in Mosambiek in hegtenis geneem nadat Ernst (71) en Dina Marais (73) van Mosselbaai in die Kruger Nasionale Park vermoor is. Die slagoffers se liggame is op 22 Mei by Crooks Corner in die park gevind. Brig. Hlulani Mashaba, polisiewoordvoerder, sê hul voertuig, ’n dubbelkajuit Ford Ranger-bakkie, is op 26 … Continue reading Verdagtes in Mosambiek vas ná moord op Marais-egpaar in Krugerwildtuin