Verdagtes laat vaar weer borg na seun (5) se skietdood

GAUTENG. – Die verdagtes in die skietdood van Ditebogo Phalane (5), wat op 10 Mei doodgeskiet is toe hy sy pa, Tebogo, wat glo die teiken van ‘n gewapende kaping was, tegemoetgehardloop het, het weer hul borgaansoek laat vaar. Elia Moeko (36), Ali Sithole (30) en Nido Gumbe (29) het Donderdag tydens hulle verskyning in … Continue reading Verdagtes laat vaar weer borg na seun (5) se skietdood