Verdagtes van ‘binnelandse sake-korrupsie’ vandag in hof, nog vasgetrek
KWAZULU-NATAL. – Vyf verdagtes verskyn vandag (Dinsdag) op aanklagte van bedrog, korrupsie, oortreding van die identiteitswet, asook oortreding van die Immigrasiewet in die Durban-hof vir gespesialiseerde handelsmisdade. Nog twee verdagtes is vanoggend in hegtenis geneem, wat die totale inhegtenisnemings op sewe te staan bring. Kol. Katlego Mogale, woordvoeder van die Valke, sĂȘ die verdagtes is … Continue reading Verdagtes van ‘binnelandse sake-korrupsie’ vandag in hof, nog vasgetrek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed