Verdagtes van DJ Sumbody-moordsaak en ander steeds in aanhouding

Nuusflits, Uitgawe 1,971, Wednesday 23 July 2025 GAUTENG. – Michael Pule Tau (55), Katiso Molefe (61), Tiego Floyd Mabusela (45) en Musa Kekana het Dinsdag hulle eerste verskyning in die Alexandra-landdroshof gemaak. Hulle is in hegtenis geneem in verband met die moord op Oupa John Sefoka, ook bekend as DJ Sumbody, op 20 November 2022 … Continue reading Verdagtes van DJ Sumbody-moordsaak en ander steeds in aanhouding