Verdagtes van gesondheidsdepartement vas vir ‘bedrog en diefstal’

GAUTENG. – Drie verdagtes, verbonde aan die nasionale departement van gesondheid, is vanoggend (Maandag) met lasbriewe in hegtenis geneem vir bedrog en diefstal van meer as R1 miljoen in stryd met die wet op finansiële bestuur. Kol. Katlego Mogale, Valke-woordvoerder, sê die verdagtes, onderskeidelik 67, 46 en 55 jaar oud, word daarvan beskuldig dat meer … Continue reading Verdagtes van gesondheidsdepartement vas vir ‘bedrog en diefstal’