Verdagtes van massaskietery aangekeer
GAUTENG. – Twee verdagtes, onderskeidelik 27 en 50 jaar oud, is Maandag deur die polisie op aanklag van ‘n massaskietery wat Saterdag in die Marry Me- informele nedersetting plaasgevind het, gearresteer. Vyf persone is in die skietery gedood en nog sewe is beseer. Lt.kol. Christopher Singo van die Valke sĂȘ inligting is Maandag oor die … Continue reading Verdagtes van massaskietery aangekeer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed