Verdagtes vas ná moord op 55-jarige vrou op Ottosdal-plaas
NOORD-WES. – Hannetjie van Zyl (55) se vermeende moordenaars, 32 en 33 jaar oud, is in hegtenis geneem. Van Zyl is Maandagaand op Doornpan-plaas buite Ottosdal beseer, nadat sy glo aangeval is toe sy die plaashek na die plaas wou oopmaak. Haar man het haar ná die voorval na ’n hospitaal in Klerksdorp vervoer, waar … Continue reading Verdagtes vas ná moord op 55-jarige vrou op Ottosdal-plaas
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed