Verdagtes vas ná moord op Braam Kruger
GAUTENG. – Vier mans is vroeër vanoggend, kort ná 04:00, in hegtenis geneem in verband met die moord op Braam Kruger (40) op 2 April by ’n gastehuis in Brooklyn. Soos voorheen berig, was Kruger ‘n bekende in mediese kringe en voorheen verbonde aan Emer-G-Med-ambulansdienste en die uitvoerende hoof van EQiGate SA, ’n gesondheidstegnologiemaatskappy in … Continue reading Verdagtes vas ná moord op Braam Kruger
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed