Verdagtes vas ná ontvoering en moord op 7 mense
KWAZULU-NATAL. – Sewe mense van Newtown, in Newark, is Dinsdagaand ontvoer en in Melmoth vermoor, waarna verskeie polisie-eenhede en E2-vennote saamgewerk het om drie mans in hegtenis te neem. Die sewe slagoffers was tussen 20 en 83 jaar oud. Kol. Robert Nethiunda, polisiewoordvoerder, sê ondersoeke het begin nadat ’n huishulp Woensdagoggend by die slagoffers se … Continue reading Verdagtes vas ná ontvoering en moord op 7 mense
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed