Verdagtes vasgetrek nadat leerling sterf
GAUTENG. – Twee verdagtes, onderskeidelik 17 en 19 jaar oud, is vandag (Donderdag) op aanklagte van moord in hegtenis geneem. ‘n Leerling (19) is glo Dinsdag deur ‘n mede-leerling met ‘n skerp voorwerp gesteek, waarna hy gesterf het. Lt.kol. Mavela Masondo bevestig aan Nuusflits die twee verdagtes sal na verwagting Vrydag in die Bronkhorstspruit-landdroshof verskyn. … Continue reading Verdagtes vasgetrek nadat leerling sterf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed