Verdagtes wat glo 14-jarige ontvoer, gearresteer

WES-KAAP. – Drie Burundiërs is onderskeidelik Sondag en Maandag gearresteer, nadat ‘n meisie (14) op 13 November by Samora Machel-polisiestasie as vermis aangemeld is. Lt.kol. Malcolm Pojie sê ‘n multidissiplinêre span het Sondag ‘n wenk opgevolg wat hulle ontvang het. Twee 30-jarige verdagtes is by ‘n huis in Visagiestraat, Parow, in hegtenis geneem. ‘n Derde … Continue reading Verdagtes wat glo 14-jarige ontvoer, gearresteer