Verhoorafwagtendes gesoek nadat hulle glo deur dak ontsnap

NOORDWES. – ‘n Soektog is geloods nadat Mpho Vincent Madito (29), Thapelo Mogwele Molebatsi (25) en Johannes Mfaladi (28) Sondag uit die Swartruggens-polisiestasie se aahoudingselle glo deur die dak ontsnap het. Kol. Adéle Myburgh sê na bewering het vier verhoorafwagtendes uit die sel ontsnap. Een (23) is egter weer gearresteer waar hy ‘n geleentheid op … Continue reading Verhoorafwagtendes gesoek nadat hulle glo deur dak ontsnap