Verhoordatums vasgestel vir beweerde aanhitsers van Julie 2021-onluste
KWAZULU-NATAL. – Die saak teen 62 beweerde aanhitsers, wat aangekla is in verband met die onrus en openbare geweld wat in Julie 2021 in verskeie dele van KwaZulu-Natal plaasgevind het, het Maandag na die Durbanse hooggeregshof teruggekeer. Die verhoor sal eersdaags begin. Natasha Ramkisson-Kara, NVG-woordvoerder, sê in ‘n verklaring die hof het die saak as … Continue reading Verhoordatums vasgestel vir beweerde aanhitsers van Julie 2021-onluste
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed