Vermeende moordenaar van Jerobejin van Wyk se saak uitgestel

WES-KAAP. – Die saak van Daniel Hugo Smit is Maandagoggend in die rondgaande hof op Vredendal tot 21 Oktober uitgestel. Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ die saak is uitgestel sodat die staat Smit se pleit in terme van die strafproseswet kan oorweeg. Smit staan op aanklagte van moord, poging tot moord, ontvoering, lykskending, … Continue reading Vermeende moordenaar van Jerobejin van Wyk se saak uitgestel