Vermeende moordenaars van adjunk-hoofsweep in hof

GAUTENG. – Twee beskuldigdes het Donderdag in die Palm Ridge-landdroshof in verband met die moord op Khethamabala Sithole, die adjunk-hoofsweep van die IVP, en die poging tot moord op twee ander leiers verskyn. Hul name kan tans nie bekend gemaak word nie omdat dit die polisie se ondersoek kan belemmer. Phindi Mjonondwane, streekwoordvoerder van die … Continue reading Vermeende moordenaars van adjunk-hoofsweep in hof